Sonny Bono | |
Geboortenaam | Salvatore Phillip Bono |
---|---|
Geboorte | Detroit, Michigan, Verenigde State | 16 Februarie 1935
Sterfte | 5 Januarie 1998 (op 62) Stateline, Nevada, Verenigde State |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 4, insluitende Chaz Bono |
Beroep(e) | Akteur en komponis |
Aktiewe jare | 1963–1995 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sonny Bono (16 Februarie 1935 – 5 Januarie 1998) was 'n Amerikaanse akteur en komponis. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Airplane II: The Sequel (1982), Hairspray (1988), en Kill Bill: Vol. 1 (2003), en in die televisiereeks The Sonny and Cher Show (1976).